Servikale kanker-veldtog reik uit na OutjoSeptember 14, 2023

Die Namibiese Kankervereniging vat hande met die gesondheidministerie in sy veldtog teen servikale kanker. Die spanne sal van 25 tot 29 September op Outjo wees en verskeie dienste bied. Die vereniging se hoof uitvoerende beampte, Rolf Hansen, het meer.