Kaap belê is sonpaneel-geisers by behuising

‘n Totaal van 24 miljoen Suid-Afrikaanse rand is bestem vir die installasie van 976 sonpaneel-geisers in verskillende behuisingsprojekte in die Wes-Kaap. Die LUR vir Infrastruktuur, Tertuis Simmers sê die installasie van hierdie waterverwarmers is deel van die provinsiale regering se verbintenis om verantwoordelik teenoor die omgewing op te tree: