SA-landbou sê maatreëls teen voëlgriep is in plek

Die buurland se departement van landbou verseker die publiek dit is onnodig om paniekerig te raak oor ‘n derde uitbreking van voëlgriep. ‘n Stam van die virus wat vinnig versprei is op meer as 30 eier- en pluimveeplase in Gauteng en Mpumalanga waargeneem. Die departement se direkteur vir Dieregesondheid, Mpho Maja, bevestig dat die virus vinnig versprei, maar beklemtoon maatreëls is ingestel om die uitbreking te beheer. Volgens Maja word daar gekonsentreer op spesifieke plekke wat geraak word: