90% van uitslae in SA reeds in die stelsel, sê OVK

Die Onafhanklike Verkiesingskommissie in Suid-Afrika sê 90 persent van die uitslae is reeds in die stelsel waar dit geskandeer en geoudit moet word en 69 persent van die uitslae is reeds afgehandel. Dit beteken dat van die 64 502 uitslae wat verwag word, is 58 059 reeds in die uitslag-stelsel. Die OVK-woordvoerder, Tshepo Sefotlhelo, sê hiervan is 44 707 geskandeer en dus beskikbaar: