9 Nuwe Covid-19 gevalle in die land bevestig

Die Namibiese gesondheidsministerie het 9 nuwe Covid-19 gevalle in die land bevestig.
Windhoek het 8 en Oshakati 1. Daar is steeds 103 aktiewe gevalle uit ‘n kumulatiewe
totaal van 129 160. Die totale sterftesyfer is tans 3 573.