Red Force Debt Management ontferm hulle oor minderbevoorregtes

Dit is gedurende die koue wintermaande dat minderbevoorregtes baie hulp nodig het.
Red Force Debt Management is een van die maatskappye wat hulle ontferm oor die lot
van kwesbare NamibiĆ«rs in die winter. Hulle het komberse en voedsel-items aan
inwoners van Windhoek se informele nedersettings oorhandig. Julius Nyamazana,
uitvoerende hoof van Red Force, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *