71 Jarige vrou sterf in motorongeluk buite Usakos

Meer besonderhede is bekendgemaak oor die 71 jarige vrou wat in ‘n noodlottige motorongeluk buite Usakos betrokke was. Vir die jongste sluit ons aan by Aubrey Oosthuizen van die Wes-Kus Veiligheids Inisiatief.