7 Nuwe Covid-19 gevalle in die land bevestig

Die Namibiese gesondheidsministerie het 7 nuwe Covid-19 gevalle in die land bevestig.Oshakati en Keetmanshoop het 2 elk en die res kom landwyd voor.Daar is steeds 130 aktiewe gevalle uit ‘n kumulatiewe totaal van 129 048.Die totale sterftesyfer is tans 3 564