52 Leerders en 10 onderwysers onder die nuwe Covid-19 gevalle

Daar is 52 leerders,10 onderwysers en 11 gesondheidswerkers onder die 248 nuwe Covid-19 gevalle wat in die land bevestig is.Die Covid-19-verwante sterftes staan nou op 649 . Daar is op die oomblik 1 821 aktiewe gevalle, waarvan 176 in die hospitaal en 40 in intensiewe sorgeenhede is. 46 421 Of te wel 95% van gevalle het herstel uit ‘n kummulatiewe totaal van 48 902 .