5 ietermagô’s in ‘n week gesmokkel

Die jongste wildlewe-misdaad verslag vir die afgelope week is deur die omgewingsministerie bekend gemaak. ‘n Totaal van nege sake is gemaak met 23 verdagtes wat in hegtenis geneem is en aangekla is. Twee is vas is olifanstropery nadat daar beslag gelê is op twee olifant-tande. Een leeuvel en vyf ietermagô-velle is ook gekonfiskeer. Owerhede het drie lewendige ietermagô’s gevind sowel as die vel van die Afrika-muishond. Een gemsbok-karkas en ‘n waterbok-karkas is ook gekonfiskeer. Twee voertuie is geskud.