4IR bied geleenthede, uitdagings – Geingob

President Hage Geingob het vanoggend die inligtingsministerie se sogenaamde Vierde Industriële Rewolusie-konferensie in Windhoek geopen. Bekend as 4IR, word dit gedefinieer as ‘n digitale rewolusie. Geingob sê tegnologie is uiters belangrik vir ontwikkeling maar, dit kan ook tot werksverliese ly maar, daar is steeds geleenthede vir die ontwikkeling van vaardighede.