3D-gedrukte vleis in Israel ‘vervaardig’

‘n Israelse maatskappy Redefine Meat gebruik ‘n drie-dimensionele drukker om ‘n plantgebasseerde stuk biefstuk te vervaardig. Die produk word met beet, soja, ertjies en kekerertjies gemaak en bevat ook kokosneutvette. Die stukke vleis word in repies gedruk en sjefs sê die produk voel en reageer soos vleis wanneer daar daarmee gewerk word. Die produk is onlangs in Israel bekend gestel en een kliënt het haar reaksie toe sy dit proe, so verwoord…