36% van Gauteng se gesondheidswerkers nie ingeënt nie

Altesaam 31 521 van die 86 630 gesondheidswerkers in diens van Gauteng se departement van gesondheid, is nie teen Covid-19 ingeënt nie. Namibië het dieselfde uitdagings alhoewel daar nie syfers bekend is nie. Jack Bloom van die DA sê die provinsiale departement pak die skuld vir soveel personeel wat nie ingeënt wil word nie, op vals propaganda op sosiale media: