36 Nuwe Covid-19 gevalle in die land bevestig

Die Namibiese gesondheidsministerie het 36 nuwe Covid-19 gevalle in die land bevestig.Oshakati en Tsandi 7elk,Luderitz 5,Eenhana 6,Okongo 3 en Rehoboth en Engela 2 elk.Die res kom landwyd voor.Daar is steeds 1 025 aktiewe gevalle,met 123 542 wat herstel het uit ‘n kumulatiewe totaal van 128 106.Die totale sterftes staan op 3 527