35ste herdenking van Chernobyl-ramp

Vandag is die 35ste herdenking van die Chernobyl-kernramp. ‘n Suid-Afrikaanse omgewingsgroep, South African Faith Communities Environmental Institute, sê dit is ook vier jaar sedert die Hooggeregshof in Kaapstad die regering se beoogde kernkragooreenkoms van 1 miljard Namibiese doller onwettig verklaar het. ‘n Woordvoerder van die organisasie, Francesca da Gasparis, sê die stryd duur voort aangesien die regering weereens kern-energie oorweeg: