Oudit oor SA spookwerkers dringend nodigJuly 6, 2025

‘n Deurwinterde arbeidsadvokaat, Michael Bagraim, het gevra vir ‘n deurtastende spookwerker-oudit in alle nasionale en provinsiale regeringsdepartemente. Hy sê in Mei vanjaar het die minister van finansies, Enoch Godongwana, ‘n uitgawe-oorsig vir opruiming van meer as 300 miljard rand sedert 2013 bekend gemaak om ondoeltreffende regering, insluitend spookwerknemers, uit te roei. Bagraim sê spookwerknemers in die staatsdiens is ‘n medium vir sistemiese korrupsie: