Drie van Kameroen vas, gevang waar hulle geld drukJuly 4, 2025
Drie Kameroense burgers het in die landdroshof in Pretoria verskyn vir die bestuur van ‘n sindikaat wat na bewering geld vervals. Die saak is tot 10 Julie uitgestel vir ‘n borgtogverhoor. Die drie is in Elarduspark in hegtenis geneem nadat die polisie hulle vasgetrek het terwyl hulle vals Suid-Afrikaanse note en Amerikaanse dollars druk. Die Nasionale Vervolgingsgesag-streekswoordvoerder, Lumka Mahanjana…