Swakop-polisie loods operasie, teen asdromdiefstalJuly 2, 2025

Die polisie in Swakopmund het ‘n maand lange operasie geloods om die diefstal en misbruik van vullisdromme aan te pak. Ongeveer 100 vullisdromme word maandeliks gesteel en moet gratis vervang word. Die dromme word na bewering vir kriminele aktiwiteite gebruik, insluitend die vervoer van gesteelde goedere. Linda Mupupa, munisipale woordvoerder het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.