Sekuriteitebeurs wys gemengde resultate in eerste 6 maandeJuly 2, 2025

Die Namibiese Sekuriteitebeurs het gemengde seine in die eerste helfte van 2025 getoon, wat die verskuiwende beleggersentiment en breër ekonomiese tendense weerspieël terwyl ontleders kommentaar lewer oor wat vir die res van die jaar voorlê. Kosmos 94.1 Nuus het met Tian Bazuin, die beurs se uitvoerende hoof gesels.