Nee, tradisionele biltong en droëwors kan nie Suid oor die rooilyn beweeg nieJuly 2, 2025

Te midde van toenemende kommer oor bek-en-klouseer, het Namibië se veeartsenydirektoraat die maatreëls vir vleisvervoer verduidelik nadat verwarring gevolg het op die jongste openbare kennisgewing. Slegs behoorlik gaargemaakte van gesplete hoefdiere mag die bek-en-klouseer-vrye sone verlaat met streng uitsluiting van tradisionele rou biltong en droëwors. Kosmos 94.1 Nuus het met Rina Hough, kommoditeitsanalis van die Lewendehawe Produsente Organisasie gepraat.