Kenner sê oor Europese hittegolfJuly 1, 2025
Europa ervaar tans ‘n ongekende hittegolf met brande wat in Turkye, Spanje en Italië voorkom. Hittewaarskuwings is ook ingestel vir dele van Spanje, Portugal, Italië, Duitsland, die Verenigde Koninkryk en die Balkanlande, insluitend Kroasië. Die warmste Junie-dae ooit was oor die naweek aangeteken in beide Spanje en Portugal. Die professor in klimaatwetenskap, Richard Allan het met SkyNews gepraat.