PDM berei voor vir NovemberJune 30, 2025
Die PDM is druk besig met sy voorbereidings vir die komende plaaslike owerheidsverkiesings wat op 26 November plaasvind. Die party is tans besig met die identifisering van kandidate in die verskillende kiesafdeling. Die PDM se sekretaris-generaal, Manuel Ngaringombe, het meer.