Namibië sal sukkel met daling in kommoditeite June 27, 2025
Die Wêreldbank voorspel dat wêreldwye kommoditeitspryse vir die res van die jaar sal aanhou daal. Volgens die Wêreldbank se ekonomiese vooruitsigte word voorspel dat kommoditeitspryse met 12 persent in 2025, en met 5 persent in 2026 sal daal. Kosmos 94.1 Nuus het met Theo Klein van Oxford Economics gepraat wat ‘n oorsig van die impak op Namibië gee.