Groot ontwikkelingsplanne vir LüderitzJune 27, 2025
Die Lüderitz-dorpsraad het 91 miljoen Namibiese dollar ontvang van die Nasionale Beplanningskommissie vir die dorp se transformasie. Volgens die burgermeester, Phil Balhao kan dit tussen tien en 15 jaar neem om te voltooi. Daar is verskeie projekte soos Balhao verduidelik.