Nog ‘n cholerageval op Opuwo, maar nie uitbrekingJune 25, 2025
Die lynministerie het met Kosmos 94.1 Nuus gesels na nog ‘n geval van cholera in Opuwo aangemeld is. Die seun, 13, se infeksie is nie verwant aan die ander bevestigde gevalle nie. Dit bring die totale gevalle op agt te staan met een pasiënt wat gesterf het. Walters Kamaya, die gesondheidministerie se woordvoerder het meer.