Huislenings, oortrokke fasiliteite en lenings – huishouding steierJune 25, 2025

Meer as die helfte van die land se lenings wat wanpresteer is huislenings wat volgens kenners die druk op huishoudings weerspieël. Teen die einde van Mei het die lenings 3,29 miljard Namibiese dollar bereik. Lenings wanpresteer wanneer daar geen betaling vir 90 dae plaasgevind het nie. Tweede geplaas is oortrokke fasilteite met uitstaande skuld van 1,1 miljard Namibiese dollar en in dede plek is algemene lenings met ‘n skuldlas van 1,07 miljard dollar.