Vroeë waarskuwingstelsels kritiek vir AfrikaJune 24, 2025

Die tweede Gesamentlike Forum oor Klimaatdienste en Ruimte vir Vroeë Waarskuwings in Afrika is in die hoofstad die gang. Dit word gehou met die tema Versnelde toegang tot Klimaat- en Weerdienste vir Veerkragtige Afrika-ekonomieë en Gemeenskappe. Die forum werp lig op die uitwerking van die ClimSA-program op klimaatgegronde beleid en besluitneming en sy bydraes tot beter klimaatrisikobestuur. Moses Vilakati van die Afrika-unie sê Afrika is een van die wêreld se kwesbaarste streke wat betref klimaatsverandering: