Amerika se VN-ambassadeur waarsku Iran teen aanvalleJune 23, 2025
Amerika se ambassadeur by die Verenigde Nasies, Dorothy Shea, waarsku dat enige Iranse aanval op Amerikaanse burgers of basisse verwoestende gevolge sal ontlok. Spanning in die Midde-Ooste het die naweek skerp toegeneem nadat Amerika drie Iranse kernaanlegte aangeval het. Shea het aan die VN-veiligheidsraad gesê die Iranse regering is die afgelope 40 jaar ʼn konstante bedreiging vir die vrede en sekerheid van sy bure, Amerika en die hele wêreld: