Airlink Pumas goeie leerskool vir Welwitschias June 22, 2025

Namibië se Welwitschias het Saterdagmiddag voor die golf van die gedugte Airlink Pumas in die Hage Geingob Stadion in Windhoek geswik. Die Pumas het dié vriendskaplike wedstryd met 59-19 gewen. Onderkaptein Danco Burger sê daar was meer positiewes as negatiewes in die wedstryd en dat die Welwitschias op die regte pad is. Jessica Thomas van Kosmos 94.1 het ná die wedstryd met hom gepraat:

Jacques Burger, die direkteur van rugby by die Namibië Rugby-unie, het ook sy tevredenheid met die Welwitschias se vertoning uitgespreek: