Kry die truie reg, groot koue is op pad!June 20, 2025

Bibberweer word volgende week verwag met ‘n sterk kouefront wat op pad is. Sneeu word voorspel in die Kaap en kan die Suide van Namibië ook tref. Kosmos 94.1 Nuus het met weerkenner Johan van den Berg gesels.