Windhoek-burgemeester gee terugvoering oor vergaderingJune 6, 2025

Die Windhoek Stadsraad het vergader. Die se burgermeester Ndeshihafela Lanrandja het verskeie kwessies geopper wat die stad as uitdagings ervaar. Dit sluit in die gesondheid van skoolkinders en hulle damprook neigings sowel as straatkinders.

Sedert 2009 is die Stad Windhoek en die likwidateurs van Ramatex Textile Namibia in ‘n regsgeding betrokke maar die saak is uiteindelik afgehandel.