Sankwasa het klagtes ingedien, sê Teenkorrupsie-kommissieJune 6, 2025
Die Teenkorrupsie-kommissie het bevestig dat die minister van stedelike ontwikkeling, James Sankwasa sake by hom geregistreer het. Dit kom na hy melding gemaak het van grond in ruil vir voertuie, glo by Katima Mulilo. Hy het ook gesê hy het bewyse dat by een dorpsraad, wat hy nie wou noem nie, het raadslede erwe bekom vir so min as 5 Namibiese dollar, net om dit teen ‘n reuse wins te verkoop. Die woordvoerder van die Teenkorrupsie-kommissie, Josephine Nghituwamata.