‘Bro-manse’ tussen Trump en Musk breek opJune 6, 2025
Dit gons op internasionale nuuskanale na Elon Musk en Donald Trump se “bro-manse” opgebreek het en in ‘n venynige heen-en-weer geveg ontaard het. Musk het onder andere beweer dat Trump se naam verskyn in lêers rakende die pedofiel-finansier Jeffrey Epstein. Mark Stone, SkyNews se korrespondent in Amerika, lewer kommentaar.