Stad Windhoek, eens die skoonste Afrika-stad, gesels oor omgewingsdagJune 5, 2025

Wêreldomgewingsdag word vandag herdenk, teen die agtergrond van plastiek-besoedeling wat ‘n globale probleem is. Die Stad Windhoek bied ‘n geleentheid aan met ‘n paneel komende van verskeie omgewingsinstellings, wat tersaaklike kwessies sal bespreek. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Stad Windhoek se woordvoerder, Lydia Amutenya.