BeFree bied steeds opleiding oor voortplantingsgesondheid aanJune 4, 2025

Die BeFree Cares-kliniek het onlangs voortplantingsgesondheidsopleiding vir gesondheidsorgwerkers aangebied en jong meisies bygestaan met voortplantingsgesondheidsdienste. Jeugdiges tussen die ouderdomme van 18 en 35 kan steeds al die BeFree-kampus se dienste benut. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Pauline Kahupi, die uitvoerende direkteur van die One Economy-stigting, wat die belangrikheid van die uitreiking uitlig.