Onwettige geldvloei kos Afrika R1,5 triljoen elke jaar May 27, 2025

Suid-Afrika se minister van beplanning, eonitering en Evaluering, Maropene Ramokgopa, sê onwettige finansiële geldvloei bly ‘n kritieke uitdaging vir baie lande, veral in Afrika. Ramokgopa het die Derde G20-ontwikkelingswerkgroepvergadering in KwaZulu-Natal toegespreek. Sy sê volgens die Afrika-Eenheid Ekonomiese Kommissie vir Afrika oor onwettige finansiële vloei, verloor die vasteland na raming jaarliks 1,5 triljoen rand as gevolg van die onwettige finansiële geldvloei: