Planne vir Volksmoord herdenkingsdag in volle swangMay 22, 2025

Inligtingminister Emma Theofelus het die sewende kabinetsbesluite gelewer by ‘n regeringsinligtingsessie, na die kabinet se vergadering op 20 Mei. Die eerste Volksmoord herdenkingsdag vind op 28 Mei plaas. Die minister het meer inligting.

Daar was ook ‘n opdatering oor die Jeugfonds.