Copps 94.1: Motorbestuurder veroorsaak glo verskeie botsingsMay 10, 2025
Die Copps 94.1-span het Vrydagaand ‘n relatiewe rustige aand beleef, buiten vir ‘n motorbestuurder wat meer as een ongeluk in die hoofstad veroorsaak het en dan van die toneel af weggejaag het. Francois Lottering het meer: