Landboukenner reageer op Zaamwani se aanstelling as lynministerMay 8, 2025

Reaksie word ontvang op die aanstelling van Inge Zaamwani as die nuwe landbouminister. Dit kom na die vorige minister, Mac Albert Hengari, verlede week die pos verlaat het. Kosmos 94.1 Nuus het met die plaaslike landboukenner Wallie Roux gepraat, wat sê dis goeie nuus maar daar is vrae.