Ekonoom sê oor redes vir daling in toerismesyfersMay 8, 2025
Die gasvryheidsektor is bekommerd oor ‘n voortgesette inkrimping in besettingsyfers in die eerste drie maande van die jaar. Die sektor hoop dat die piekseisoen tussen Julie en September die gewone hoë kamer- en bedbesettingsyfers sal lewer. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Theo Klein, bekende ekonoom by Oxford Economics in Kaapstad, wat moontlike redes vir die inkrimping gee.