Japan en sy oumens-probleemMay 6, 2025
Japan se geraamde kinderbevolking het die 44ste agtereenvolgende jaar tot ‘n rekordlaagtepunt gekrimp. Slegs 11 1-persent van die algehele bevolking is kinders, nadat dit verlede jaar op 123,4-miljoen gestaan het. Hierdie demografiese krisis is een van Japan se dringendste kwessies met die geboortesyfer wat voortdurend daal. Japan word bestempel as ‘n reuse-nasie van bejaardes, wat beteken meer as 20-persent van sy bevolking is ouer as 65. Die land se algehele bevolking sal na verwagting teen 2065 tot ongeveer 88-miljoen daal.