Kavango Oos-polisie begin teenmisdaad-operasieMay 2, 2025
Die Kavango Oos-polisie, onder leiding van kommissaris Andreas Haingura, het ‘n teenmisdaad-operasie van 1 Mei tot 29 Junie 2025 van stapel gestuur om toenemende misdaad aan te spreek. Rundu gaan veral gebuk onder misdaad. Kosmos 94.1 Nuus het met Haingura oor die uitdagings gesels.