VSA en Oekraïne onderteken ooreenkomsMay 1, 2025

Oekraïne en die VSA het ‘n ooreenkoms onderteken wat die Verenigde State voorkeurtoegang tot nuwe Oekraïense mineraalooreenkomste en beleggings in die heropbou van Oekraïne sal gee. Die Amerikaanse finansminister Scott Bessent…

Dit word gesien as ‘n duidelike boodskap aan Russiese president Vladimir Putin en ‘n oorwinning vir die Oekraïne omdat hy geen bystand aan hom tydens die vorige administrasie sal terugbetaal nie en, hy ontvang ook lugvededigingshulp.