Namibië gasheer vir eerste Statebond-beraad oor handelApril 30, 2025

Namibië gaan vanaf 16 tot 20 Junie gasheer speel vir die eerste Statebond Sake- en Handelsberaad. Handelsminister Selma Ashipala-Musavyi het die aankondiging gemaak en sê die beraad is belangrik vir handel en bilaterale verhoudings binne die Statebond. Dit sal handelsministers van lidlande bymekaar bring.