Krieket Namibië se HUB vertel van borgskapApril 30, 2025

Krieket Namibië se uitvoerende hoof Johan Muller het met Kosmos 94.1 Nuus gesels oor die borgskap van FNB Namibia aan die nasionale mansspan wat voortaan bekend sal staan as die FNB Eagles. Die aankondiging is vanoggend gemaak. Muller sê dit duur tot 2028.