Guterres waarsku oor ineenstorting van tweestaat oplossingApril 30, 2025
Die Verenigde Nasies se sekretaris-generaal, António Guterres, waarsku dat die belofte van ‘n tweestaat-oplossing vir Israel en Palestina naby ineenstorting is. Gevegte duur voort in Gaza, met Israel wat sy grond- en lugoperasies oor die enklawe verskerp het in ‘n poging om Hamas uit te roei. Byna 2 000 Palestyne is dood sedert die skietstaking in Maart ineengestort het. Guterres het sy oproepe herhaal vir ‘n onmiddellike en blywende wapenstilstand, die onvoorwaardelike vrylating van alle gyselaars en volle humanitêre toegang: