Stad Windhoek sê oor watertarieweApril 28, 2025

Die hoofstad se watersekuriteit sal eers ná die reënseisoen ontleed en bepaal word, sê die Windhoekse munisipaliteit. Vir nou val die stad steeds in kategorie D en spaar inwoners nie genoeg water nie. Kosmos 94.1 Nuus het met Lydia Amutenya, die munisipaliteit se woordvoerder, oor die kwessie gepraat:

Amutenya het ook op slaggate in die stad kommentaar gelewer: