Hoekom so lank om Hengari te ontslaan?April 28, 2025
Meer inligting is bekend oor die standpunt van die IPC se skadu geslagsminister Lilian Lutuhezi oor die aanstelling van oud-landbouminister Mac Hengari. In ‘n verklaring sê sy die skandaal is bewys dat die regering versuim om vroueregte te beskerm.
Sy wil weet hoekom het dit so lank gevat?