Gewasbestuursplanne nou belangriker as ooitApril 28, 2025
Met ligte reën wat nog vandeesmaand verwag word, word boere aangemoedig om reeds te begin voorberei vir die komende winterseisoen. Met ‘n gewasbestuursplan word boere aangeraai om hulself te vergewis van die verskeie omgewingsfaktore wat gewasproduksie beïnvloed. Kosmos 94.1 Nuus het met Hanks Saisai, die tegniese adviseur vir gewasse en pluimvee by Agribank, gepraat.