Rugby: Namibië se o/20’s klop ZimbabweApril 20, 2025

Namibië se o/20-rugbyspan het die o/20-span van Zimbabwe Saterdag in Harare met 41-22 in Harare geklop op die eerste dag van die Rugby Africa Barthes Trophy-toernooi. Teen rustyd was die Namibiërs 27-5 voor. Saterdag se vertoning het die Namibiërs se hoop ‘n hupstoot gegee vir hul volgende wedstryd Woensdag, teen heersende kampioene Kenia.